Opsomming van huidige ingrypings om die impak van die grendeltyd te probeer verlig

– Inge Labuschagne, 24 April 2020

Die regering het ’n aantal ingrypings aangekondig met die doel om die impak van die inperkingstyd en die COVID-19 pandemie op klein, middelslag- en mikro-ondernemings (KMMO’s) te probeer verlig. Hierdie dokument is saamgestel uit die inligting wat op 23 April 2020 beskikbaar was en sal deurentyd bygewerk word indien verdere inligting bekom word, of as die inhoud hiervan deur amptelike kennisgewings verander word.

Hiermee ’n omvattende dokument met die nuutste inligting oor ingrypings om KMMO’s by te staan.

 

Ingrypings om KMMO’s by te staan soos op 24 April 2020