DS Program

Die DS-Program Potgooi fokus op “Sake wat Afrikaners raak”.

Dirk Scheepers (en soms gaste) bepeins die nuus, politiek en kultuur van die Afrikaner. Geen sensuur, met hier en daar ’n kras woord. Ons fokus ook op “Sake wat Afrikaners raak”. Nie vir die jongspan nie.

1 review

  1. Goeie podcast in Afrikaans

    Goeie podcast in Afrikaans. Ondersteun Afrikaner besighede.

Skryf 'n resensie

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Panbult Street 705
Pretoria 0081 GP ZA
Kry aanwysings