Kontak ons

AfriVriendelik en AfriForum Netwerk is ‘n organisasie sonder ‘n winsoogmerk en maak staat op skenkings van lede. Daarom kan ons ongelukkig nie in besighede belê of befonds nie.
Alle velde wat met ’n * gemerk is, is verpligtend.
  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Gereelde vrae

Kan AfriVriendelik ons ondernemings befonds of in ons besigheid belê?

Ongelukkig, nee. AfriVriendelik en AfriForum Netwerk is ‘n organisasie sonder ‘n winsoogmerk en maak staat op skenkings van lede. Daarom kan ons ongelukkig nie in besighede belê of befonds nie.

Wat kos dit om deel te wees van AfriVriendelik of AfriForum Netwerk?

Dit is heeltemal gratis, alhoewel ons ondernemings en entrepreneurs aanmoedig om lid te word van AfriForum. AfriForum en AfriForum Netwerk is deel van AfriForum se Kultuursake-afdeling. Ons help om oplossings te skep vir die entrepreneurs en ondernemings in Suid-Afrika. Ons bou ook saam met AfriForum aan projekte wat voordelig is vir entrepreneurs.