AfriForum Netwerk is ‘n inisiatief van AfriForum, waar verbruikers sakeondernemings, op ’n webplatform kan opspoor.

AfriForum Netwerk is nie net vir Afrikaanse ondernemings nie, maar ook vir Engelse ondernemings wat hulle dienste ook in Afrikaans aanbied. Dié platform is nie net tot voordeel van verbruikers en ondernemers nie, maar tot voordeel van Afrikaans.

AfriForum Netwerk is tot diens van kliënte asook klein én groot sakeondermenings regoor Suid-Afrika.

Meer vrae? Stuur ’n e-pos vir ons na: afrivriendelik@afriforum.co.za

Lys Jou Onderneming Nou!