COVID-19: Maatreëls vir die terugkeer na werk

Die doel van hierdie dokument is om maatreëls in plek te stel om die risiko van  oordrag van die koronavirus tussen werknemers te verlaag, asook om gesonde en volhoubare bedryfsaktiwiteite in plek te stel binne ’n werkomgewing waarin personeel veilig en gesond kan werk.

Covid 19_Maatreëls vir die terugkeer na werk_Beleid_AfriForumNetwerk