AfriForum-Netwerk Blog

Gaan deur die nuutste artikels op ons blog.

Die krag van pessimisme: Wat is die ergste wat kan gebeur?

Die krag van pessimisme: Wat is die ergste wat kan gebeur?

“Many false steps were made by standing still” – Fortune cookie “Action may not always bring happiness, but there is no happiness without action” – Benjamin Disreali, voormalige Eersteminister van Brittanje. Daar word altyd gesê dat dit nodig is om in alle situasies positief te bly, maar soms is dit juis beter om eerder pessimisties […]

Lees meer
Word vandag deel van een van die grootste sakenetwerke in die land

Word vandag deel van een van die grootste sakenetwerke in die land

Jhua-nine Wyrley-Birch Ons het ’n punt bereik waar besighede mekaar nie as mededingers moet sien nie, maar eerder as vennote wat saam aan ’n ondersteuningsnetwerk bou. ’n Netwerk is beter as om alleen te werk. Só sê Sanderien van der Walt, bestuurder van AfriVriendelik en die AfriForum Netwerk, wat vandeesweek ’n mylpaal bereik het en […]

Lees meer
Moenie jou werknemers motiveer nie!

Moenie jou werknemers motiveer nie!

Moenie jou werknemers probeer motiveer nie; hulle moet hulself kan motiveer. Jim Collins het 1 435 maatskappye oor ’n periode van 40 jaar ontleed. Uit die studie het hy 11 maatskappye geïdentifiseer wat ’n kop bo die res uitstaan. Raai hoe motiveer dié maatskappye hulle werknemers? Collins het bevind dat dit nie nodig is nie, want […]

Lees meer
Entrepreneursfokus: Sanel Roux dink buite die blommeboks

Entrepreneursfokus: Sanel Roux dink buite die blommeboks

Sanel Roux het lank daarvan gedroom om ’n bestaan te maak met haar groen vingers. Sy het uiteindelik hande met haar ma gevat om hierdie droom te verwesenlik. Die ideale winkel het haar oog gevang in Queenswood Quarter en drie maande later het Petal’je se deure oopgemaak. ’n Knus blommewinkel in die besige Pretoria. Die […]

Lees meer
COVID-19: Maatreëls vir die terugkeer na werk

COVID-19: Maatreëls vir die terugkeer na werk

Die doel van hierdie dokument is om maatreëls in plek te stel om die risiko van  oordrag van die koronavirus tussen werknemers te verlaag, asook om gesonde en volhoubare bedryfsaktiwiteite in plek te stel binne ’n werkomgewing waarin personeel veilig en gesond kan werk. Covid 19_Maatreëls vir die terugkeer na werk_Beleid_AfriForumNetwerk

Lees meer
Opsomming van huidige ingrypings om die impak van die grendeltyd te probeer verlig

Opsomming van huidige ingrypings om die impak van die grendeltyd te probeer verlig

– Inge Labuschagne, 24 April 2020 Die regering het ’n aantal ingrypings aangekondig met die doel om die impak van die inperkingstyd en die COVID-19 pandemie op klein, middelslag- en mikro-ondernemings (KMMO’s) te probeer verlig. Hierdie dokument is saamgestel uit die inligting wat op 23 April 2020 beskikbaar was en sal deurentyd bygewerk word indien […]

Lees meer
AfriForum gaan appèl aanteken teen uitspraak dat Toerismedepartement ras as maatstaf vir hulp mag gebruik

AfriForum gaan appèl aanteken teen uitspraak dat Toerismedepartement ras as maatstaf vir hulp mag gebruik

AfriForum het sy regspan opdrag gegee om die Konstitusionele Hof direk te nader met ’n appèlaansoek teen die beslissing van die Noord-Gautengse Hooggeregshof in Pretoria dat die Departement van Toerisme wel ras as van maatstaf mag gebruik vir die toekenning van COVID-19-hulp aan toerisme-ondernemings. Regter Jody Kollapen het sy uitspraak in die saak vandag per […]

Lees meer