AfriForum-Netwerk Blog

Gaan deur die nuutste artikels op ons blog.

Kan ons terugkeer na normaal?

Kan ons terugkeer na normaal?

Met die instelling van vlak 3 van die nasionale inperking begin die ekonomie en die lewens van talle Suid-Afrikaners stelselmatig terugkeer na normaal. Die vraag is egter, hoe lyk dié nuwe normaal? Met regerings wat wêreldwyd skarrel om te verseker dat hulle gesondheidsorg in orde is en dat hulle ekonomieë oorleef te midde van die […]

Lees meer
Likwidasie van maatskappye

Likwidasie van maatskappye

Deur Danielle van Heerden Gedurende die COVID-19-pandemie en staat van inperking vra al hoe meer besigheidseienaars hulle af of dit nie in die huidige ekonomiese klimaat beter sal wees om hul besighede vrywillig te likwideer nie. Voordat jy hierdie opsie oorweeg, is dit belangrik om te weet wat die likwidasieproses behels sodat jy ‘n ingeligte […]

Lees meer
#Sosialemediamonster en moontlike dissiplinêre aksie

#Sosialemediamonster en moontlike dissiplinêre aksie

Deur Inge Labuschagne Sean Parker het gesê: “Ons het op plase gewoon, toe het ons in stede gewoon, en nou gaan ons op die internet woon.” Hierdie stelling illustreer dat baie min gebiede in ons samelewing, insluitend diensverhoudinge, onaangeraak is deur die internet – en meer spesifiek sosialemedianetwerke. In ‘n kort tydjie het die manier […]

Lees meer
Hoofpunte uit die aankondiging van die verslapping van inperking vanaf 1 Junie 2020 deur Pres. Cyril Ramaphosa op 24 Mei 2020

Hoofpunte uit die aankondiging van die verslapping van inperking vanaf 1 Junie 2020 deur Pres. Cyril Ramaphosa op 24 Mei 2020

In sy toespraak vanaand, 24 Mei 2020, het president Cyril Ramaphosa aangekondig dat die hele land se COVID-19-inperkingsvlak vanaf 1 Junie 2020 van 4 na 3 sal beweeg. Enkele plekke, veral die meeste stedelike areas, bly brandpunte en die nakoming van regulasies sal hier besonder versigtig gemoniteer word. Vlak 3 behels onder meer: Sterk drank […]

Lees meer
Toppresteerders – dít is wat hulle elke oggend doen 

Toppresteerders – dít is wat hulle elke oggend doen 

Oggendmense is suksesvolle mense. Vra enige uitvoerende hoof, professionele atleet of suksesvolle belegger: ’n Ekstra uur of twee in die oggend bepaal jou fokus vir die res van die dag. Jou wilskrag is die sterkste in die oggend, daarom maak oggende saak! Dit is tyd om jou alarm vroeër te stel en almal anders een […]

Lees meer
AfriForum Netwerk: Regering help nie “wit” ondernemings nie, nou help ons onsself en mekaar

AfriForum Netwerk: Regering help nie “wit” ondernemings nie, nou help ons onsself en mekaar

Kallie Kriel, uitvoerde hoof van AfriForum Die ANC-regering se rasbehepte afkeur van minderheidsgemeenskappe het tydens die COVID-19-krisis tot nuwe vlakke van gemeenheid gedaal. Hoe is dit moontlik dat enige regering – veral in ’n tyd waarin duisende kleinsakeondernemings en hul miljoene werkernemers om oorlewing veg – ’n sake-eienaar se ras as maatstaf vir die toekenning […]

Lees meer
Maatskappye in nood: Hiér is jou opsies 

Maatskappye in nood: Hiér is jou opsies 

Volgens Statistieke Suid-Afrika (Stats SA) het 85,4% van maatskappye in ’n onlangse studie drastiese afnames in hulle omset ervaar. Sowat 54% van besighede kan as gevolg van die inperkingstydperk net vir een tot drie maande oorleef, terwyl 30,6% minder as ’n maand kon oorleef. Hulle studie wys verder dat 65% van besighede die huidige koronakrisis […]

Lees meer
Afleggings: Aan watter proses moet werkgewers voldoen?

Afleggings: Aan watter proses moet werkgewers voldoen?

Danielle van Heerden In ’n vorige artikel het ons beklemtoon hoe belangrik dit is om alternatiewe vir die ontslag van werknemers te vind. In hierdie artikel fokus ons nou op die nodige prosedures wat tydens afleggings geld, soos vervat in die Wet op Arbeidsverhoudinge, 66 van 1995 (die “WAV”). Artikel 188 van die WAV bepaal […]

Lees meer
COVID-19: Plan vir die werkplek

COVID-19: Plan vir die werkplek

Deur Inge Labuschagne Die Departement van Indiensneming en Arbeid en die Departement van Gesondheid het ‘n aantal drakoniese regulasies en voorskrifte uitgevaardig waaraan werkgewers, wat toegelaat word om gedurende vlak 4 te werk, moet voldoen om ‘n veilige en gesonde werksomgewing te verseker en aan die Beroepsgesondheid en Veiligheid wetgewing te voldoen. Dit is noodsaaklik […]

Lees meer