AfriForum-Netwerk Blog

Gaan deur die nuutste artikels op ons blog.

Nóg vyf maklike maniere om jou onderneming van vaal na vars te neem.

Nóg vyf maklike maniere om jou onderneming van vaal na vars te neem.

Nóg vyf maklike maniere om jou onderneming van vaal na vars te neem. Is jy ’n entrepreneur of besit jy jou eie onderneming? Sit jy bloed, sweet en trane in jou onderneming, maar voel nie of jy iets bereik nie? Dalk is hierdie raad net wat jy nodig het. Dit is maklik en bekostigbaar. Neem […]

Lees meer
7 maklike begrotingswenke wanneer jy vir jouself werk.

7 maklike begrotingswenke wanneer jy vir jouself werk.

7 maklike begrotingswenke wanneer jy vir jouself werk. Noem “begroting” iets anders – Hou jy niks van die woord “begroting” nie? Dink dan eerder aan ’n ander benaming vir dié sensitiewe onderwerp. Dalk “voordelige verdeling van vooruitgang” of iets wat dit maklik vir jou gaan maak om jou fondse te beplan. ’n Begroting is nie […]

Lees meer
Vier wenke om stres by die kantoor te los

Vier wenke om stres by die kantoor te los

Vier wenke om stres by die kantoor te los. Almal wil eintlik eerder wêreldreisigers wees. Ongelukkig is die realiteit dat meeste van ons die grootste deel van ons tyd by ’n lessenaar of die werk spandeer en daarom stres ons grotendeels oor ons werk. Dr. Pete Sulack, ’n stresdeskundige en die skepper van StressRX.com, gee […]

Lees meer
Blitsgids: Kry Facebook-advertensies só onder die knie

Blitsgids: Kry Facebook-advertensies só onder die knie

Is jy ’n entrepreneur wat gewapen is met jou eie webtuiste en Facebook-blad, maar kry nie die verkope waarvoor jy gehoop het nie? Jy het dalk jou webtuiste self aanmekaar geslaan met Shopify of Wix en reeds by Mailchimp opgeteken om gratis nuusbriewe uit te stuur. Dan sou jy seker ook begin het om plasings […]

Lees meer
6 Wenke vir Besigheidseienaars om Stres en Uitbranding te Voorkom

6 Wenke vir Besigheidseienaars om Stres en Uitbranding te Voorkom

Om jou eie besigheid op die been te bring en onafhanklik van ’n werkgewer se gesag te wees, is ’n droom wat deur menigte gekoester word en uiters lonend kan wees indien dit realiseer. Enige klein besigheidseienaar sal egter sonder om te skroom erken dat die uitdagings wat entrepreneurs daagliks in die gesig staar, kan […]

Lees meer
Mentorskap: Die reddingsboot vir klein besighede

Mentorskap: Die reddingsboot vir klein besighede

Is entrepreneurs wat mentors het meer suksesvol as entrepreneurs wat nie het nie? Wel, volgens Sage erken 93% van klein -en medium besighede dat mentorskap hulle kan help om sukses te behaal. Maar in Suid-Afrika maak net sowat 34% van besighede gebruik daarvan. Dit teenoor lande soos Morocco en Tunisië waar meer as helfte van […]

Lees meer
5 Maklike maniere om jou onderneming van vaal na vars te neem.

5 Maklike maniere om jou onderneming van vaal na vars te neem.

Is jy ’n entrepreneur of besit jy jou eie onderneming? Sit jy bloed, sweet en trane in jou onderneming, maar voel nie of jy iets bereik nie? Dalk is hierdie raad net wat jy nodig het. Boonop gaan dit net ’n paar uur neem en is dit baie bekostigbaar. Skep vir jou onderneming ’n Facebook-blad […]

Lees meer
Blitsgids: Word jou eie baas in dié 5 stappe

Blitsgids: Word jou eie baas in dié 5 stappe

Yolandi hou van bak en brou en beoog al jare lank om haar eie spysenieringsbesigheid op die been te bring. Sy werk voltyds en kan daarom nie onmiddelik haar werk los om ’n voltydse entrepreneur te word nie. Soos Yolandi is daar talle entrepreneurs wat graag hulle staal in die mark wou wys, maar die […]

Lees meer