AfriForum-Netwerk Blog

Gaan deur die nuutste artikels op ons blog.

Prosedure as ’n werknewer dros

Prosedure as ’n werknewer dros

deur Inge Labuschagne Volgens die HAT beteken die woord dros om sonder verlof weg te loop of te deserteer. Dit kan dus aanvaar word dat wanneer ’n werknemer dros, hy/sy geen voorneme het om terug te keer werk toe nie. In omstandighede waar die werkgewer vermoed dat ’n werknemer homself/haarself skuldig maak aan dros, is […]

Lees meer
Huiswerkers: Wanneer word my huishulp as ’n werknemer beskou en wat beteken dit vir my?

Huiswerkers: Wanneer word my huishulp as ’n werknemer beskou en wat beteken dit vir my?

Met die uitbreek van die koronavirus (wat COVID-19 veroorsaak) is baie werkgewers onkant gevang en verleë gelaat omdat hulle versuim het om hul werknemers by die werkloosheidversekeringsfonds te registreer. Mense wat werknemers het om werk in hul privaat huishoudings te verrig, word nie van arbeidswetgewing kwyt gestel nie. Dié werkgewers moet hulself vergewis van hul […]

Lees meer
Produktiwiteit: Bly gefokus in die chaos

Produktiwiteit: Bly gefokus in die chaos

Maak nie saak hoe rof dinge in die kantoor gaan nie, ’n dag, ’n week, ’n maand of selfs ’n jaar by die werk, is altyd bevredigend wanneer jy weet jy het dinge gedoen gekry. As jy jou baas en kollegas beïndruk met jou werksvermoë, staan jy dalk die kans om ’n bevordering (en ’n […]

Lees meer
Entrepreneursfokus: Aitsa! Eenvoudig stylvol in Afrikaans

Entrepreneursfokus: Aitsa! Eenvoudig stylvol in Afrikaans

Met ‘n eenvoudige dog stylvolle idee beantwoord Chantelle Meyer (29) en Lizca Engels (27) talle vrouens se eeue-oue vraag: “Wat kan ek aantrek wat gemaklik, stylvol, maar steeds uniek is?” Die antwoord op dié vraag is ‘n reeks hempies wat by enige styl, liggaamstipe, houding en begroting pas. Hulle het Aitsa op 26 Julie 2019 […]

Lees meer
Eensydige wysigings van diensvoorwaardes 

Eensydige wysigings van diensvoorwaardes 

Hoewel die meerderheid werkgewers die skuif na vlak 3 van die inperkingsregulasies verwelkom, ervaar baie ondernemings reusedalings in hul ekonomiese omset. Werkgewers wat reeds hulle bedrywighede in vlak 4 kon hervat, het aangedui dat inkomste die afgelope maand moeiliker was om te bekom as wat die geval was voordat die beperkings ingestel is. Verskeie werkgewers […]

Lees meer
Mag werknemers uit vrees vir Covid-19 van die werksplek wegbly?

Mag werknemers uit vrees vir Covid-19 van die werksplek wegbly?

Deur Inge Labuschagne Ingevolge die Wet op Beroepsgesondheid en Veiligheid is ‘n werkgewer verplig om ‘n gesonde en veilige werksplek te verseker. Hierdie wet maak egter nie voorsiening daarvoor dat werknemers sonder toestemming van die werksplek kan wegbly indien daar redelike gronde is om te glo dat dit onveilig is nie. Die wet bepaal wel […]

Lees meer
Vlak 3 vanaf 1 Junie 2020

Vlak 3 vanaf 1 Junie 2020

Op 1 Junie 2020 het die land se COVID-19-inperkingsvlak van vlak 4 na vlak 3 beweeg. Enkele plekke, veral die meeste stedelike areas, bly brandpunte en die nakoming van regulasies sal hier besonder versigtig gemoniteer word. Vlak 3 behels onder meer: Alkohol mag verkoop word, onderhewig aan voorskrifte. Tabakprodukte mag steeds nie verkoop word nie. […]

Lees meer
Vlak 3-regulasies en jou huishulp

Vlak 3-regulasies en jou huishulp

Suid-Afrika het op 1 Junie vanjaar na vlak 3-inperking beweeg. Die skuif was deur die meerderheid Suid-Afrikaners verwelkom en behels die verslapping van sommige streng reëls en regulasies om die verspreiding van die koronavirus te beperk. Vlak 3-regulasies maak geen spesifieke vermelding van huis- en tuinwerkers en soortgelyke diensverskaffers nie. Ebrahim Patel, Minister van Handel en […]

Lees meer
Entrepreneursfokus: Skryfyster 

Entrepreneursfokus: Skryfyster 

Skryfyster Copy & Content is die produk van Anna-Bet Stemmet se entoesiasme vir die skeppende karakter van taal – hetsy in Afrikaans of Engels. Dié kreatiewe brein het al werk gedoen vir groot handelsname soos Jan Hendrik van der Westhuizen, Old Khaki, Poetry en verskeie ander handelsmerke. Anna-Bet spesialiseer in webinhoud, vertaling en taalversorging, maar […]

Lees meer
Kan ons terugkeer na normaal?

Kan ons terugkeer na normaal?

Met die instelling van vlak 3 van die nasionale inperking begin die ekonomie en die lewens van talle Suid-Afrikaners stelselmatig terugkeer na normaal. Die vraag is egter, hoe lyk dié nuwe normaal? Met regerings wat wêreldwyd skarrel om te verseker dat hulle gesondheidsorg in orde is en dat hulle ekonomieë oorleef te midde van die […]

Lees meer